DIE WAARDE VAN FISIOTERAPIE VIR BALLET 1. Screening en korrigering van biomeganiese abnormaliteite wat kan lei tot beserings en/of laer punte met dans eksamens: · Subtalare pronasie (voete wat “inrol”) , · Genum valgus (“knock knees”) , · Genum recurvatum (“sway back knees”) · Lumbale hiperlordose (“hol laerug”) · Posturale torakale kifose of skoliose ( “krom of skewe rug” ) · Skouer protraksie en/of elevasie (“forward shoulders”) · Servikale protraksie (“forward head”) 2. Behandeling en rehabilitasie van beserings 3. Verbetering van spierkontrole, soepelheid, krag en propriosepsie (balans) in veral kinders wat deur ‘n “growth spurt” gaan. 4. Verbetering van “core stability”.
David van Wyk : 071 895 4837
Comments
Sports injury Clinic