Skip to main content

Posts

Showing posts from 2008

A survey to determine the recovery strategies that medical support staff of rugby teams use to improve recovery of the players

A survey to determine the recovery strategies that medical support staff of rugby teams use to improve recovery of the players In partial fulfillment of the MPhil Sports Physiotherapy degree David V Van Wyk1 and Mike I. Lambert2 1 David van Wyk, Registered Physiotherapist BPhyst (UP) PO Box 12000 Erasmuskloof 0048 Phone: +27 12 345 4802 Fax: +27 12 345 3294 Email: david_van_wyk@hotmail.com 2MRC/UCT Research Unit for Exercise Science and Sports Medicine, Department of Human Biology, Faculty of Health Sciences, University of Cape Town South Africa Keywords: · RUGBY · ELITE PERFORMANCE · RECOVERY ABSTRACT Objective: To determine strategies used to accelerate recovery of elite rugby players after training and matches. A secondary aim was to focus on specifics of implementing ice/cold water immersion as recovery strategy. Design: Questionnaire-based cross sectional descriptive survey. Setting and Participants: Most (n=58)...

Growth Spurt Injuries

HAKPYN, KNIEPYN IN LAERSKOOL KINDERS WAT IS DIT? Die toestand staan bekend as Sever’s Disease (hakke), Osgood-Schlatter Disease (knie) of Sinding-Larson Johannson Syndrome (onderkant van knieskyf). Dit kom baie algemeen voor in laerskool kinders (ouderdom 9-14) agv bene wat baie vinnig groei in lengte en dan veroorsaak dat spiere en tendons (heg spier aan been) al hoe stywer word. Inflammasie/Osteochondritis (pyn,rooiheid,swelling) is die eindresultaat. Hierdie tekens en simptome kan tot 2 jaar aan-en-af duur. WAT KAN DAARAAN GEDOEN WORD? Intensiteit van aktiwiteite moet tydelik verminder word, totdat pyn afneem, veral enige plofkrag sporte soos bv hoogspring, verspring ens. ‘n Fisioterapeut sal die stywe spiere losmaak en ‘n doeltreffende strek en oefenprogram gee. Dit is nie altyd nodig om sport heeltemal te staak nie!! Alles hang af van die erns van die osteochondritis. Die strekprogram moet tweemaal daagliks gevolg word. Ys op die pynlike area vir 10 minute elke 2 ure o...

Die waarde van Fisioterapie vir Ballet

DIE WAARDE VAN FISIOTERAPIE VIR BALLET 1. Screening en korrigering van biomeganiese abnormaliteite wat kan lei tot beserings en/of laer punte met dans eksamens: · Subtalare pronasie (voete wat “inrol”) , · Genum valgus (“knock knees”) , · Genum recurvatum (“sway back knees”) · Lumbale hiperlordose (“hol laerug”) · Posturale torakale kifose of skoliose ( “krom of skewe rug” ) · Skouer protraksie en/of elevasie (“forward shoulders”) · Servikale protraksie (“forward head”) 2. Behandeling en rehabilitasie van beserings 3. Verbetering van spierkontrole, soepelheid, krag en propriosepsie (balans) in veral kinders wat deur ‘n “growth spurt” gaan. 4. Verbetering van “core stability”.

Recovery Techniques and Practical Guidelines

RECOVERY TECHNIQUES AND PRACTICAL GUIDELINES Mike I. Lambert and David Van Wyk 1MRC/UCT Research Unit for Exercise Science and Sports Medicine, Department of Human Biology, Faculty of Health Sciences, University of Cape Town South Africa 2 David van Wyk, Registered Physiotherapist, 862 Barnard Street, Erasmuskloof, 0048 Address for correspondence: Associate Professor Mike Lambert MRC/UCT Research Unit for Exercise Science and Sports Medicine, PO Box 115 Newlands 7725 Cape Town, South Africa Phone: +27 21 6854558 Fax: +27 21 6867530 Email: mailto:mlambert@sports.uct.ac.za , Authors bios Mike Lambert is an Associate Professor in the MRC/UCT Research Unit for Exercise Science and Sports Medicine, Sports Science Institute of South Africa, and the Editor-in-Chief of the South African Journal of Sports Medicine. David van Wyk is a physiotherapist specialising in sports injuries and owns a private sport and orthopaedic practice in Pretoria East. He has...

What is "Shin Splints?"

TIBIALE TENO-PERIOSTITIS(“SHIN SPLINTS”) Wat is dit? · “Shins” is inflammasie van die diep kuitspiere se aanhegting aan die onderbeen. · Inflammasie is pyn, hitte, rooiheid, swelling en verminderde funksie van die geaffekteerde been. Oorsake van “Shin splints”: · Dat jy geneig is om meer aan die groottoon-kant van jou voet te loop of hardloop (oorpronasie); · As jy ‘n biomeganiese (hoe jou bene aanmekaar geheg is) probleem het byvoorbeeld ‘knock-knees’. · Verkeerde hardloopskoene. · Verkeerde oefeningsoppervlakte (ongelyk; te hard ; te sag) ensomeer. · Verkeerde oefeningsroetines · Die diep kuitspiere wat baie styf is en veroorsaak dat hul aanhegting aan die “shin” begin losskeur. · Dit veroorsaak die erge steekpyn wat ‘n mens kry as jy loop of hardloop. Hoe gaan ons dit benader? · Vir 3 tot 5 dae of totdat pyn minder is: · Rus van oefening en besluit of jou skoene nie te oud is nie!! · Ys elke 2 ure vir 10 minute oor seer area · Drink anti-inflammatoriese pil 3...

What is Core Stability?

Abdominale en lae rug oefenprogram NB om te onthou: - ‘n Mens het 3 tipes maagspiere: · Rectus abdominus (six pack of blokkies) · Oblique externus en internus (skuinsmaagspiere of “love handles”) · Transversus abdominus (diepste van die 3 en soos ‘n korset wat jou onderlyf stabiel hou) - Moenie elke dag maagspiere oefen nie, want dit neem ‘n spier 48 ure na oefening om te herstel m.a.w elke 2e dag) - Strek is net so belangrik soos oefen, veral na die tyd - Moenie kyk hoeveel repetisies jy kan doen nie, maar hoe stadig jy elke een kan doen. - Doen dag 1 en dag 2 alternerend elke 2e dag. - As oefeninge te maklik word, doen meer repetisies en visa versa. - As lae rug styf is, sit warmwatersak op area vir 20 minute en strek soos in program. - As lae rug pyn, sit yspak op area vir 10-15 minute en drink Voltaren/Myprodol/Cataflam 3x per dag vir 3 dae. Core stability program Wat is core stability? - Dink aan ‘n korset wat die dames in die verlede gedra het wat van voor ...

Management of Injuries

Management of injuries Acute injuries: (new injuries) · Signs and symptoms: Redness, swelling, pain, dysfunction (difficult to walk/run) · What is a sprain? It is an injury to a ligament (attaches bones together). · What is a strain? It is an injury to a muscle or tendon (moves your body and attaches muscle to bone) 1. A muscle, tendon or ligament consists of fibers such as in a rope. When injured, think of a rope that has been cut with a blunt scissors. · Different grades of strain and sprain? 1. Grade 1: Less than half of the fibers are torn 2. Grade 2: More than half of the fibers are torn 3. Grade 3: The whole ligament or muscle is torn · What is a contusion? It is a bump/knock/bruise of a muscle, bone or ligament due to blunt trauma such as a clash of knees, Motor vehicle accident, fall ect. First 7 days · Remember the word: “PRICER” · Prevention: The key to avoiding most injuries is preventing it through adequate warm-up & warm-downs, nutrition, correct e...